Zuydam | Tailored Accounting Solutions

Korporatiewe beheer – ’n trust as ’n lid van ’n Beslote Korporasie

Die Wet op Beslote Korporasies No 69 van 1984 (“die Wet”) het voorsiening gemaak vir die oprigting van beslote korporasies wat eenvoudige, gedereguleerde en buigsame entiteite met beperkte aanspreeklikheid is wat veral vir klein ondernemings geskik is. Hulle het eie regspersoonlikheid en geniet die voordele van ewigdurende opvolging.   Die Maatskappywet No 71 van 2008, […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X