Zuydam | Tailored Accounting Solutions

#ZuydamZest Episode 1

Zuydam Konsult kook met voedselkonsultant, Heleen Meyer, in ’n reeks kort kook-episodes. In die eerste episode berei Henk van Zuydam, eienaar van Zuydam Konsult, en Heleen ’n lekker pesto voor terwyl hulle gesels oor doeltreffende kombuisgereedskap, besigheidsfinansiering en passie! Net so belangrik soos die regte kombuisgereedskap is vir die beste resultate, maak suksesvolle rekeningkunde ook […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X